ZAR80

Herfs Gedigte - Oudioboek

I want this!

Herfs Gedigte - Oudioboek

ZAR80

Hierdie digbundel bevat een-en-tagtig gedigte. Van baie ernstige, emosionele, diep geestelike tot lekker lawwe en tong-in-die-kies rympies, bied 'n wye verskydenheid om van te kies. Soekie skryf met soveel eerlike opregtheid oor alledaagse dinge van die lewe. Maar dit is die doodgewoon, normale dinge wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot invloed van die "geraas van buite", wat die "stilte van binne" kan oorweldig, as daardie stilte nie groot genoeg is nie. Alle gedigte oorspronklik geskryf en voorgelees deur Soekie Krog.

I want this!

90 Voorlesings deur Soekie Sandra Krog

Length
Size
122 MB
Copy product URL
30-day money back guarantee