Seënwense Album 1 - Identiteit - Aflaaibare mp3 Album

ZAR50
0 ratings

Om iemand te seën laat sy gees-mens groei en bevestig wie hy is. Ons het nie altyd woorde om iemand geestelik te stig en op te bou nie, daarom hierdie eerste album waarin Soekie bybelse seënwense vir oud en jonk uitspreek oor identiteit. Luister daarna as jy ry, slaap, werk of in die klaskamer is, en sien die verskil in jou en jou kind se lewe.

I want this!

Aflaaibare zip file met 8 seën snitte oor identiteit

Size
28.6 MB
ZAR50

Seënwense Album 1 - Identiteit - Aflaaibare mp3 Album

0 ratings
I want this!